Tuesday, February 22, 2011

Dit sneeu!!!!!!


Dit het vanoggend liggies begin sneeu en hier staan Lucia, ek en Roshini by die busstop en wag vir die bus. Vir die eerste keer is dit regtig koud en het ek twee truie en my dubbele baadjie aan. Dis die vreemdste gewaarwording as dit so in jou gesig sneeu en ek moes selfs my oe toeknyp as die sneeu vir my oe kom.

Die groep kyk nou almal na warmer 'under garments' vir die naweek in Chicago. Ons verwag nog sneeu en baie koue weer.

2 Comments:

At February 23, 2011 at 2:13 AM , Blogger Unknown said...

Ek vergeet om elke dag na jou blog te kyk, so ek het nou jou blog se URL in my GMail Reader gesit om dit outomaties af te laai!
Liana het genoem dat sy jou kan hoor praat wanener sy dit lees, en dis waar!
Mis jou baie by die omgeegroep, moenie verkluim nie!

 
At February 23, 2011 at 6:30 AM , Blogger Elsabé Olivier said...

Sterkte vir die koue dae - gaan kry maar vir jou ook ietsie warmer!

 

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home